Sign our Guestbook

Sign guestbookSign guestbook:

Bertus & Letitia     11 May 2011 10:21 | Middelburg
RatingRatingRatingRatingRating
Meulstroom Logde julle was great!!! Baie dankie dat julle ons spesiale dag (11 Desember 2010) uitsonderlik spesiaal gemaak het! Ons gaste het die kuiertjie by julle vreeslik geniet! Baie dankie vir al die geduld. Mag die Here julle plekkie seen vir die toekoms.
Baie groete
Bertus en Letitia :)

Cindy     02 December 2010 06:39 | Pretoria
RatingRatingRatingRatingRating
Liewe Vivia en Frans.

Julle het sowaar 'n pragtige plek! Dankie vir 'n lekker kuier aand, dit was goed om julle te ontmoet! Alle sterkte en voorspoed met julle toekomstige funksies.

Groete

Cindy :)

Roeale Strijdom     28 October 2010 14:46 | Groblersdal
RatingRatingRatingRatingRating
halo vivia die troue was a groot sukses en als het 100 af geloop wil net dankie se vir al julle moeite en evert tenspyte 1 of 2 hiekaps wat vinnag uit gesort was ons gaan weer kom kuier en sterkte voorentoe liefde Roeale en Marike

Bernice & Johan     11 October 2010 17:33 |
RatingRatingRatingRatingRating
Hi Frans & Vivia! Dis so lekker om ons fototjies ook hier te kan sien. Baie dankie vir alles wat julle vir ons gedoen het! Alles was perfek en die mense kan nie ophou praat oor hoe mooi alles was en die lekker kos nie! Ons sal nog ons foto vir julle bring & ons het die nommer plaat vergeet :sigh Weereens baie baie dankie! Groete Johan & Bernice

Roeale Strijdom     06 October 2010 09:22 | Groblersdal
Halo Vivia ons trou die naweek en sien baie uit na dit nog leke besag met relings en koeke en dits en daais enyway so ver loop alles uit sonderlik bietjie knikke hier en daar maar ons wen hom,by voorbaarts baie dankie vir alles weet dit gaan a sukses wees.


13
Entries in guestbook
<< Start < Prev 1 2 3 Next > End >>